Jongste aktiwiteit:

Dis nie jy nie, dit is ek.

Miskien
sukkel ek so om oor jou te kom
nie oor wie jy is nie
nie omdat jy die beste man is
wat nòg in my lewe was nie
nee
miskien
sukkel ek so om oor jou te kom
oor wie ek is
oor al die reeds gebreekte stukkies
van my reeds gebreekte hart
weer seergekry het.

@Anria




... daar is altyd Hoop.

2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed