Jongste aktiwiteit:

Ek is lief vir jou

EK IS LIEF VIR JOU

Ek is lief vir jou met jou lagbruin oë
Daar’s ‘n speelse glimlag om jou mond.
Ons is getroud al 20 jaar.
Dit voel nie so nie, tog is dit waar.
Die jare vertel dit wel.
Ons het meer grys hare as wat ons kan tel.

Ons het gehad goeie en slegte tye
Soos die wissel van die see getye
Dinge en mense het deur ons lewe gegaan
Maar jy het nog altyd hier langs my gestaan

‘n Rooi roos gee ek vir jou
Ek wil jou altyd by my hou
Kom wandel saam met my in die maan se lig my lief
Jy bly nog steeds my hartedief




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed