ewigheid
skoonheid, veldiep – skeldiep
hael verwoes selfs oumanshuis
verspoel en verberg hul met gruis
verarmde, omarmde – verdiep
seemeeu gedagtes sweef hoog
ver oor die deining, skepper se heining
onder die verste ewigheidster belyning
seevoël se siel wat steeds betoog
los van ‘n wêreld wat wyd verarm
grille van die skepping wat oor alles hang
genestel in arms wat steeds verwarm
© Tearlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.