Jongste aktiwiteit:

Fillippika

(Brons)

Koninginmoeder,
ons armoedige eenkamer
is rumoerig,
want rooiwyn was nog nooit
jou troosmedisyne nie
dit gee jou berooide woorde
ñ droë en galge humor
en die rimpel hart van ñ
omgeploegde akkerblaar
en sal nooit die bedorwe brok
van hartseer ophef nie.




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed