GEBED VAN ‘N MA VIR HAAR VOLWASSE KIND
GEBED VAN ‘N MA VIR HAAR VOLWASSE KIND
Al kan ek jou nie meer,
soos lank gelede,
aan my boesem hou,
kan ek nog steeds,
in die gebed,
my arms
om jou
vou.
6 Kommentare
-
-
Koekekranka
Sommer 'n mondvol gesê!
-
Kiekies
Mmmm dis puik. Wil dit vir my kinders vertel.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
en wat meer kan n kind voor vra? Pragtig!!!