
god
God die Hemelse Vader
God die Seun, my enigste Verlosser
God die Heilige Gees, my Vertrooster
Waar lê my heil en verlossing
Waar kom ek vandaan
Waar sal ek heen gaan
Na Hom alleen
Hy was en Is
en sal altyd
wees
Hy
IS
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.