Grys Water
emosies borrel
grys water
vanuit onder in die siel
padlangs saam
bagasie van pla
kronkel tot by die oë
bars deur as
gebreekte druppels
waar dit
vrygelaat word
in die ewigheid
van menswees in
©Sonja Peacock – 2017
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.