Jongste aktiwiteit:

Beroof van môre

Skerp mespunt halveer
halwe sekelmaan hang onbeantwoord
aan ‘n koue lug
‘n leë teerpad wat na nêrens lei
êrens rol ‘n verlore tolbos in die woestyn
beroof van môre
©Sonja Peacock 2017




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed