Jongste aktiwiteit:

Helder verlore

Daar’s mos baie visse in die see
maar dit voel aardig sonder jou
later mag ek dit dalk berou
want nog steeds voel ek jou arms
warm om my vou

Jou naam breekwater teen my
golwe spoel oor my hart se strand
sout van saamwees
wat honger in my brand

Tril verlange in die vinne
van ‘n koudwater vis
en in die blindende bloutes van die see
waar herinneringe helder verlore is




3 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed