Jongste aktiwiteit:

Kompetisie2de skryfkompetisie – 1 Nov 2016 tot 30 Junie 2017(Bladsy 33)

Die kompetisie loop van 1 November 2016 tot 30 Junie 2017.

Kilian & Malherbe borg die tweede skryf kompetisie op INK.

Die borgskap behels as eerste prys ‘n publikasie – 50 boeke (120 bl) ter waarde van R4500 vir die wenner se eie sak.

Tweede prys van ‘n oorspronklike skildery (70x50cm, waarde R3000) geborg deur die befaamde skilder Anton Kilian.

Lede wat inskryf moet daarop let dat INK en borge betrokke geen redigeer werk aan die boeke/bundels gaan doen of verantwoordelikheid daarvoor aanvaar nie. Dit is elke lid wat inskryf se plig om toe te sien dat sy/haar inskrywings taalkundig versorg en korrek is.

Vir navrae en/of kwotasies vir selfpublikasies kontak malherbeheleen@gmail.com

HOOFSTUK 8 VOORAANSTAANDE MAKELAAR SE VROU SE LIGGAAM BY VERLATE MYNSKAG GEVIND. Die liggaam van Rebecca Morrison, vrou van Stephen Morrison, een van die stad se voorste aandele makelaars is gisteroggend by n verlate mynskag gevind. Haar liggaam is ontdek deur mnr. Jan Viviers, n plaasboer, terwyl hy lynpatrollie gedoen het. Volgens mnr. Viviers het […]

Vanoggend koer die duiwe weer in kanon in die Kaap. Die populiere langs die boulevard se blare kroon in eindjaargroen. Maar daar by jou is dit net sand en kluit en klip. Ek wis jou hande hunker om oor die halms van lang gras te streel, jou palms – om ‘n pluim van saad te […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed