Jongste aktiwiteit:

Kompetisie2de skryfkompetisie – 1 Nov 2016 tot 30 Junie 2017(Bladsy 32)

Die kompetisie loop van 1 November 2016 tot 30 Junie 2017.

Kilian & Malherbe borg die tweede skryf kompetisie op INK.

Die borgskap behels as eerste prys ‘n publikasie – 50 boeke (120 bl) ter waarde van R4500 vir die wenner se eie sak.

Tweede prys van ‘n oorspronklike skildery (70x50cm, waarde R3000) geborg deur die befaamde skilder Anton Kilian.

Lede wat inskryf moet daarop let dat INK en borge betrokke geen redigeer werk aan die boeke/bundels gaan doen of verantwoordelikheid daarvoor aanvaar nie. Dit is elke lid wat inskryf se plig om toe te sien dat sy/haar inskrywings taalkundig versorg en korrek is.

Vir navrae en/of kwotasies vir selfpublikasies kontak malherbeheleen@gmail.com

Eensklaps is alles waarna uitgesien is, iets van die verlede. Kersfees. Oujaar. Nuwejaar. Droomverlore vakansies langs goue strande. Die skole het vandag begin. Dit beteken redelike chaos. Ook waarskynlik ’n nuwe roetine, of dat daar van voor af by die ou roetine ingeval moet word. Die meeste mense wat met verlof was, is terug by […]

In ons oë flikker bont sterretjies van kersfeesliggies. Oor toegedraaide geskenke loer opgewonde gesiggies. Tafels kreun onder vleise, brode en slaai. Siele en gemoedere word met vreugde oorlaai. Saam eet, saam drink en saam kuier, wyl Die Boodskap in die lug hang en kerkklokke beier. Die Koningskind verjaar, dis Kersfees! Laat daar vrede vir almal […]

Die eerste opdrag vir skoolkinders na ‘n vakansie, is gewoonlik om ‘n opstel te skryf oor die vakansie se gebeure. Hemel behoed my, ek het dit verpes, maar as ek nou oor my Desembervakansie moes skryf en vertel wat alles tussen Kersfees en Nuwejaar gebeur het, sou my opstel beslis volpunte gekry het. Nie oor […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed