Jongste aktiwiteit:

Kompetisie2de skryfkompetisie – 1 Nov 2016 tot 30 Junie 2017(Bladsy 31)

Die kompetisie loop van 1 November 2016 tot 30 Junie 2017.

Kilian & Malherbe borg die tweede skryf kompetisie op INK.

Die borgskap behels as eerste prys ‘n publikasie – 50 boeke (120 bl) ter waarde van R4500 vir die wenner se eie sak.

Tweede prys van ‘n oorspronklike skildery (70x50cm, waarde R3000) geborg deur die befaamde skilder Anton Kilian.

Lede wat inskryf moet daarop let dat INK en borge betrokke geen redigeer werk aan die boeke/bundels gaan doen of verantwoordelikheid daarvoor aanvaar nie. Dit is elke lid wat inskryf se plig om toe te sien dat sy/haar inskrywings taalkundig versorg en korrek is.

Vir navrae en/of kwotasies vir selfpublikasies kontak malherbeheleen@gmail.com

Vleiend jou glimlag in die oggend groet jou teerheid soos dou en reinig my hart ʼn nuwe begin, ʼn nuwe lied, ʼn nuwe dag Ek wil wandel in jou velde van romanse mooi ek wil deel wees van jou vreugde – borrelende fontein met pastelkleure wat teen die hemelblou skyn Ek wil ʼn blommetjie wees […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed