DIE MOORD OP REBECCA MORRISON HFSTK 10
HOOFSTUK 10 Die koerantberig lok wel verskillende reaksies uit. Toe Shireen Hatfield die berig lees kan sy nie anders as om ongemaklik te voel nie. Sy kry die gevoel dat dit net n kwessie van tyd raak voordat die polisie die net gaan nouer trek en haar aan die pen laat ry. Haar verstand werk […]
Renonkel
renonkel “jou sjarme betower my” anemone en peonies gebind by naelstring jou fluweel voorkoms met vintage karakter jou sagte lippe in robyn-rooi nostalgies is jy in poeierpienk en lila-pers. © L Barnard 05/07/2015
DIS KERSFEES
In ons oë flikker bont sterretjies van kersfeesliggies. Oor toegedraaide geskenke loer opgewonde gesiggies. Tafels kreun onder vleise, brode en slaai. Siele en gemoedere word met vreugde oorlaai. Saam eet, saam drink en saam kuier, wyl Die Boodskap in die lug hang en kerkklokke beier. Die Koningskind verjaar, dis Kersfees! Laat daar vrede vir almal […]
Vaagweg hoor ek jou
Wanneer die laaste straaltjies pienk spoortjies in die wolke kerf die maanlig dit met silwer druppels toeverf Skyn die nag se kim swart tot daar waar die spruit donker waterspore onder die sterrenag inbrand Kruip agter die wolke weg grys, donker en drygend die wind kyk daar’s druppels teen die ruit wat in die dof-lig […]
AL MAAK DIT JOU KNIEË HORREL
Die eerste opdrag vir skoolkinders na ‘n vakansie, is gewoonlik om ‘n opstel te skryf oor die vakansie se gebeure. Hemel behoed my, ek het dit verpes, maar as ek nou oor my Desembervakansie moes skryf en vertel wat alles tussen Kersfees en Nuwejaar gebeur het, sou my opstel beslis volpunte gekry het. Nie oor […]
Aanhou tas en voel
My hart voel soms stil voel dan amper kil wanneer dinge my pla wat ek nie kan verdra My hart voel soms alleen en wonder dan waarheen bleekgeel breek die son oor die gryserige see Daal die skemer’skimme oor die spoke’skemer my hart sug wanneer pienk oor die horison skeur
NUWEJAAR
Halleluja, hoor my lied; gekombineer uit ander se nuwejaar dronkverdriet: gespeel op die wysie van winde van verandering, gesing, geneurie op onthou wat siele binnedring Dinge sal, moet gebeur: hierdie jaar sal ons weer meer van die lewe leer. Drome word gedroom, planne gemaak, wyl ons vergeet God het ‘n hand in elke saak. Wat […]
Sing vir oulaas weer Elvis
gee my jou hande vir die heel laaste keer kyk, ons albei het letsels ons albei het seer wys vir oulaas jou wonde en ek wys jou myn’ beide geskonde gevlek en onrein die lig in jou oë dit bly my ontwyk eens was daar sterre en lag in jou kyk hoe sag kon jou […]
DIE MOORD OP REBECCA MORRISON HFSTK 9
HOOFSTUK 9 Paul Coetzee maak dadelik n goeie indruk op Kas toe die man sy kantoor instap en homself met n ferme handdruk voorstel. Jongerige netjiese man met n sekuriteitsuniform aan en nooi Kas hom om te sit. Kas val ook dadelik met die deur in die huis: “Meneer Coetzee ek vermoed dat iemand jou […]
Kelkiewyn*
Hoe wit is die wit sneeu en hoe swart jou swart jas. Jy glimlag soos gister toe jy nog hier was. Onthou . . . bottergeel vlinders vlinder immer verby die lillablou blomme wat elke somer gedy. Hier wag skilferbasbome – wat wyd alom kroon – waarin houtkappers, duiwe en meelogies woon. Na elke lang […]