Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 112)

    op die vlak langs hoë duine verkluim wit huisies in winterkoue en reën ingedagte sit hy voor knetterende kaggel met effense hitte ideale situasie vir terugdink ver onder alkoof van herinneringe sweef daar borrels van hipertensie rond dreigende opbou van drukking oor verdrukking onregverdighede uit duister verlede eentonige herhaling wat dreig om tsunami […]

  wanneer allesvretergolwe verwoes waai sterker winde met alleseterduine soos omnivore gaan dit tekere in my lewe belemmer al wat verwagting kan wees obstrukteer byna elke denke ondermyn my woorde bedek my gedagtes onder drielaag sandhope waaruit krappe tevoorskyn moet kom om sin te maak van decapoda verdopte bestaan   © Tearlach. (Decapoda – tienpotiges) […]

Mure van Sout en Tyd waar vissershuisies hurk teen sout se koue kus lê skadus lank oor sand wat stilweg lê en rus mure in melk-kalk en room se ligte geur breek die wind se stem voor elke huis se deur golwe verf die rots in skuim se wit tapyt ‘wyl meeue draai waar sonlig, […]

deur
vir Gedigte

    tydens dagbreek van ons vriendskap het die strale al verskyn sonstrale van genadige hitte skerp gespits in helder kleure beloftes van wat nog kan kom melodie van ons saamwees polifoniese tekstuur of monofoniese ritme in jare vervorm   © Tearlach. Ritmos – grieks vir ritme polifonies – veelstemmig monofonies – eenstemmig

    kyk, as perskebome begin bot jy weet mos, daardie groen spruitjie daardie nuwe groeipuntjie aan elke takkie dan, is die lente aan die kom wag jy vir die pienk blom so wag ons op jou op jou groen spruite wat nou dringend moet kom voorlopers van wit, oranje en pienk wat my duin […]

    daar hang mis oor my duin nag se donkerstrale beweeg langsaam spookbeelde dans oor dreunende golwe kermende meeugeluide vul die grys lug met elke brander die wit soom wat lewe uitstort oor sand so vorm elke gedagte sy eie relaas woorde wat uitstrek oor wye velde van aktiewe breingolwe in sensoriese reëlmaat van […]

    laat alle homme weet dit is tyd om te vergeet van ditjies en datjies en katsebladjies   een hom – twee homme dronkes val oor dromme drank verdra nie onreg en ruggraatloosheid nie   al die homme saam kan jy in een kassie raam grootheidswaan beslaan byna elke hom se bestaan   sodra […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed