Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 114)

As Die Grond Kon Praat my hande dra roumoedige merkevan diep arbeid swerwelwerke‘wyl stiltes as getuies eerbaar sterkstaan soos offerandes sonder perk my oes het stil gebloei in stofmet gebroke hande gaaf en grofgeen gouelepel geen sagte handnet eelte wat soos waarheid brand waar pyn en plig mekaar ontmoeten stilte dikwels trane voedmy pad gekerf […]

deur
vir Gedigte

Die Bosvloer Boompie daar het ‘n doringboompieuit gister se onthoutussen boom-blaar en die bosvloer‘n gru-moord daar aanskou en eendag kom daarlangesdeur die lyk bos bibberblou‘n kainsmerk wat druppendaan my ink-tak-dorings klou ook het die loop van jarejou bloedspoor daar bedekdie bosvrou van die woudse lewe daaruit gelek … as jare kom en gaansal my dorings […]

deur
vir Gedigte

Europa se Stil Skaduwees Venesië se gondels gly in grys glas,brugklanke breek oor water se koue bas.In Parys se strate sing die nag sag,Eiffeltoring fluister fluweel in staal se mag. By Big Ben tik tyd traag en tref my teen,Piccadilly pulserend — geen spoor van geween.Bern se berge wag met wyse waak,sneeu smelt stil in […]

deur
vir Gedigte

Waar die Wind Stil Sterf Wanneer stilte soos rook deur my liggaam daal,en swart lig uit die wêreld oneties vervaal,glip ek in fluisteringe deur donker se pyn,saam met die nagwolf in ewigheid se skyn. My laaste asem, broos en vol klein gevaar,vloei sonder ’n woord of ’n troosgebaar.Geen klank of refrein om agter te bly—net […]

deur
vir Gedigte

    daar’s ‘n lied daar is ‘n lied in my hart wat sweef oor smart oor duine en dale vertel sy verhale van onmenslikheid van bloed op die waens van wit kruise oor die kranse van opbou, herstel, aanhouer wen die lied van my volk se ontwaking wat oral harte laat sidder en beef […]

    my aapkas is vol vandag aap se streke borrel oral uit selfs stofkringe om stofsuier vertel nou ‘n storie gisteraand se kaggelvuur eergister se braai wit kole in swart as wat praat en vertel so kom aap uit sy mou eers sku, dan voorbarig laf en uitbundig so elke detail verdraai in humoristiese […]

ek wil laat-aand notas maak oor die tydloosheid wat kleef aan elke verbygaande generasie   ek wil teruggaan in tyd en eenbeentjie speel tussen die vervaagde lyne van toe-en-nou-en-vergeet-en-onthou   ek wil nooit ophou wonder oor die ritme van tyd nie dít behoort g’n gemeet te word met die tik van wysters nie maar met […]

    om sin te maak nie so maklik as om sinne te maak sagte drome word werklikheid nagmerries dra slegte vrugte elke dag se gebeure raak soms sinne wat verlore vergeefs poog om sin daaruit te loog   © Tearlach. (Die vreesaanjaendste plek om te wees is dieselfde plek as verlede jaar)

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed