Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 116)

    slegs die dowe oor kan sien wanneer skimme in sy donker woud met dofsware plof hulself deur sy woud ploeg met glimmende swaarde wat bloedbedrup flitsend knars deur lang grassade van gister en vandag se dade   meer as halwe eeu se kerse verloop in sy duister, dowwe verse waar troubeloftes en beloftes […]

    as twaalf die deeltal is en as drie die deler is dan is die kwosiënt vier   verdeelde gedagtes   lei tot sielsverkragtes laat My skape wei   telkens struikel ek oor my kennisvlak se hek   © Tearlach. (Quotiens (Latyn) : hoeveel keer)    

    deksel   deksel, waar is jou pot   lied   in elke lied is daar ‘n greintjie verdriet   vlerk   vlerk waar lê jou vere   ruggraat   mens waar is jou ruggraat   leeftyd   in bestek van die Aarde verdwyn jou lewe in die niet   onthou   omdat jy […]

    om te peil om afstand te bepaal jou teenstander se vermoë te skat al metende gaan ons deur hierdie lewe so word ons elke dag gemeet aan standaarde meestal aan lukrake persoonlike indrukke soms word jy te hoog aangeskryf en dikwels te lig bevind   deur kognitiewe waarnemings van ‘n situasie of persoon […]

        skryf jou rympies maar rustig voort op die tafels van die skisofreniese kokke weerklinkende simbale van hul eie barokke jou verse bly altyd weg van die nom de guerre hoewel dit dikwels gesien word as nom de scene jou staccato klanke soos dryfhout op wilde see stamp soms fyn bas af […]

    in Totius se 1911 rede was sy pleidooi dat die Gereformeerde Kerk in Suid Afrika puriteinse vorm van geloofs-gemeentebou sal beoefen   Thomas Cartwright (1535-1603) en John Owen (1616-1683) Die bekende Bunyan is ’n Puritein genoem Spurgeon en dr. Martin Lloyd-Jones is in die vorige eeu die laaste Puriteinse prediker genome   wat […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed