Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 127)

dis nie net die son wat láát opstaan nie en vroeër na sy lêplek gaan nie nie net die lower wat verkleur nie in terloopse afskeid van hul fleur nie dis nie net die koue wat bekruip nie met die wingerdoes alreeds gekuip nie die eerste tekens fluister klaar hier’s meer as wat die oog […]

    moed blymoedigheid kalmte van gees in elkeen se bede om vas te kan staan te midde van geweld om ‘n bars te kan kyk geen tree af te wyk bly jou kind se held hou in jou baan lewe in die hede hou by jou lees liefdadigheid jou gemoed   © Tearlach.   […]

    vier keer het sy gebaar regte vrou – regte tyd harde bene gekou maar was getrou in wit getooi confetti gestrooi oor twee dogters en twee skoondogters troubelofte gelewe vorentoe gestrewe hard en sinies geword weer sag en beslis geraak lewe is ‘n stryd van sterk vrouens wat soms vir almal sterk moet […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed