Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 126)

    ek is lief vir die reën en druppels oor my waai vermurf my hart van seën   sagte strand van my baai waar golwe dreunend ruis visserskuite harders aflaai   elke sonop sy unieke mooi genadegawes wat aanraak wind wat alles wil verstrooi   al voel jy soms jy kan kraak dat jou […]

    grasdak, kleimure, stewig gerots uitgekap en gegrawe uit berg se rand op een hoek die skoorsteen wat bo uitstaan vooraansig soos twee oë en ‘n mond wat gaap langsaan in waenhuis staan platbak transportwa teen die bult op, die klipkraal tussen noem-noem bosse en struike wat die berg hewig indring dubbel kombuisdeur met […]

    te lank die onskuldige bloed wat vloei   wie wag op wêreld se simpatie sal bedroë staan en wag wêreldlinge bly boos onderliggend is hul sonder gevoel sonder gewete slegter af as diere   vir boosheid om te slaag, moet daar net genoeg ontkenning wees   hoe lank nog – o, grote, gaan […]

    hoe jy voel wat in jou kop aangaan meer gedagtes, minder drome jou jeug se voortvarendheid kom telkens op in jou hart die wil wat daar was teenoor die weg wat soms net weg is   op dertig word jy mondig na veertig bou jy nog aan jou eie koninkryk by die halfeeu […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed