Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 128)

    gedagtes en drome geen verklaring daarvan hoofsaaklik oor emosies spesiale gedagtes verander soms vreemdste sêgoed hommelby se gezoem-goed saaklikhede wat tel maar ook na gevoel oorhel dinge wat saak maak wat iets beteken vir iemand iewers is dit saaklik bly dit by gedagte sweef dit oor die eter ver van werklikheid het dit […]

    vergesigte gedagtenis hoevele daarvan beleef eers was jy warm van gees troebadoer van nuwe idees slimmer as almal voor jou tot jou jare jou ingehaal jou vrolikheid gedemp het wat oorgebly het dalk net optimisme wat skemer selfs daarin lê ‘n les soos sand in tydfles uitloop en verloop sand wat jy nooit […]

    verbasing op jou gesig uitsonderlike gedagtes uitbundige vreugde vir iets nuuts onge-ewenaarde reaksie wat sal ons nog kan tref alles wat aandag trek beginsel van media kul jou hier  kul jou daar alles is nou mos waar olifante met mierkoppe kameelperde wat mekaar abba mense wat op wolke staan politieke professieë galore alles […]

    met beswete gesigte moes edoniete buite eden eet omdat aarde vervloek was na sondeval skraal grond, woestynvorming, springkaanplae plaasmoorde, misdaad, korrupsie en sonde goddeloosheid sal soos vuur brand distels en dorings in rook opgaan selfs rose wat dorings dra en distels wat blom braak ‘n nuwe braakland waar geen distels en dorings groei […]

    jou vuil snotbesmeerde gesig vodde en lappe van wat oor is bruin van maande se stofslaap bloedelope oë drup dwelmsap   waar het jy die nag deurgebring teen watter muur het jy geslaap reêndruppels sit nog in jou hare meng nie met die vetterige vuil   wie was jy in jou menselewe wat […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed