Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 890)

vanaf die begin van die skepping uit moeder(aarde)skoot geweef lê eeue se begin in onverstoorde rus deel van die paradys en die sondeval is jy van die mens se wen en verloor jy is in vloedwaters gemaal deur krygers vertrap deur rotse verdruk deur vuur gelouter en son gebak met reën geseën in stof verstik gebruik […]

Plakkers in koudwees Wintervingers knel koud en styf om ‘n bibberend tandknetterend lyf sopas uit sy plakkershuis verdryf Houe reen, versplinter glas dit wat is, is nou was waarheen nou ‘n bittere las Sinke wieg, kantel, val stofslag neer meer en meer en meer handwringend staan hul daar, sonder hoop, sonder keer Die vriesende nag […]

SEWE SONDES … Die wêreld van vandag, Deurmekaar, stukkend – Aan flarde! Mens, gebroke onder die Vloek van die sewe sondes… Oë wat straal van hoogmoed, Tonge wat galop op leuens, Hande – druppend van bloed, Gedagtes – besig met die Volgende komplot! Voete wat drafstap op die Pad van verderf… Valse getuies, Kwaadstokers, mens […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed