Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 894)

Vader seën die boer met onophoudelike water, water wat vanuit U hemel stort, gee ons tog net ‘n bietjie reën, vir ons droë land, sodat die boer kan dans daarin, alles ‘n geskenk vanuit U hand, hoor tog ons smeek gebede, want aan ‘n bietjie baie reën het ons te kort. Laat die boere weer […]

Blommetjie, blommetjie, blommetjie so mooi, ons almal hou mos van ‘n rosie bloedrooi. Blommetjies plant is goeie terapie, maar dis verbasend hoe sommige mense dit nie so kan sien nie. Die son is vir ‘n blommetjie baie goed, dit maak die lewe vir ‘n blommetjie sommer ligter. Want so groei blommetjie meer en meer, dat […]

Vêr bo die stad en sy geraas steek die mooiste berg uit, die mooiste wat jy al gesien het wêreldwyd. Met ‘n glimlag betower Tafelberg die besoeker dag na dag, baie mense deel ook hulle mooiste herrineringe daar, met vreugde, vrede, liefde en lag. Ja, Tafelberg se betowering is so pragtig in ons land, en […]

Oral om my lê Karoo vlaktes wyd, en dit maak my hart so opgewonde, dis dolleeg maar tog so mooi, want hier kan my ek my gedagtes weggee. Iewers hoor ek ‘n voëltjie fluit-fluit, hard werkende diertjies daai, nessies altyd mooi opgetooi. En ek glo nie ek sal die plek ooit kan laat gaan, want […]

pappa is weg vinnig geskei mamma se deur is toe ek sien traanmerke vermom agter grimerings ek is jammer dis my skuld wens situasie was anders ek is magteloos wat ek sê of doen niks verander nie my hart is vol gate nou is ek die man in hierdie gebroke huis ©Roeline

Vanmiddag het ek gedroom, op die sitkamer bank aan die slaap geraak soos soveel keer tevore, helder oordag En skielik was jy daar… jou donker hare afgeets teen jou liggeel rok, jou oe, soekend, vraend, diep in myne… En jy het net gese, bly stil en soen my … En ek het © F Jansen […]

Waar spookbeelde skadu’s gooi om die donkermaan ‘n bestaan sonder rede is nie Lig nie is nie Son nie is nie Lewe nie! Die leӫ stilte beweeg stadig alles staan stil, alles verstaar in die hemel is soene al die sandkorrels op die aarde is liefde Vervreem Verhonger Verwaarloos Verdor Watter doel bring die lewe […]

Gee vir my die sonlig in jou beeld wat blink soos die rug van ‘n brander gee my- en die vrede van jou tempels die fluister van jou stem die mantel van jou soene die goud van jou stiltes; Gee my net een keer die blik van jou oog om die holte in my hart […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed