Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 895)

Jy het gemoor….en lewe gegee jy’t vlees gebreek en gees geknak dag vir dag ´n stryd om mens te bly ja, “mens” met foute! in hierdie perfekte land Daar is wilgerbome en donderstorms bo ons hoor ons voëlsange behou die hoop … behou die hoop sleep in deur die nou poort Klippe, rotse bly onversteurd […]

En nou dink ek oor dinge meesal ongesê, nie ongesê omdat dit minderwaardig is, of minder dieper in betekenis… Maar omdat dit te heilig is om selfs in woorde werklikheid te word Dat ander dit nie kan verstaan, sonder om te delf en grou en klou in die verborge betekenis van dieper… Seer en mensgemaakte […]

Vat my terug na die begin die absolute begin van ‘n siel -my siel nog nie eens deur liefde oorwin Vat my terug na die oorsprong ongehinderd en sonder rede en twyfel in my veldbrand wat als verwoes en oorvat elke saadjie kante toe laat spat Vat my terug na die dae van die ark […]

deur
vir Gedigte

Is ek meer as die vlees en skulp wat my bedek Is ek meer as die wonde en geboorte vlek Is ek net ‘n wandellende siel Is ek meer as al gebeurtenisse wat my verniel Hierdie is die vrae wat ons daagliks vra Ek is soveel meer Die doel Nie eens bekeer Ek verweer Moedeloos […]

deur
vir Gedigte

Almal luister en vier die klappers wat klap en ek sit hier agter slot en grendel wat ek verduur Die kinders hou partytjie met koek en wyn tog lê ek hier in my eie pyn sonder ‘n nar ‘n mooi kar en eggenoot om die stukkies van my hart op te skraap, stukkies hout en […]

deur
vir Gedigte
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed