Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 1223)

Die kompetisie loop van 1 November 2016 tot 30 Junie 2017. Kilian & Malherbe borg die tweede skryf kompetisie op INK. Die kompetisie het geen tema nie en lede kan self besluit of hulle ‘n digbundel, kortverhale/sketse of ‘n verhaal wil inskryf. Jy moet genoeg plasings (120 bl) op INK doen om te kwalifiseer en […]

Hierdie storie kom uit dieselfde geweste waar Herman Charles Bosman sy oom Schalk Lourens gaan staan en volksbesit maak het. Dieselle jare se kallers het glo erg hok gespring met hulle se vertellinge oor wat toe was en nou vir vele van die jongergeslag (wat alreeds op hulle beurt weer die ouergeslag geworre het!) wolle-rig […]

Veins Mens is dikwels sommer net hartseer sommer net baie bedroef en jy vra oor wie, oor wat, hoekom? Dis ‘n potpourri van al die hartseer en vreugdes saamgegooi in een mengelmoes brousel, sommige werklik, ander vaagweg in die verre verlede, en sagte stemme roep onthou jy my nog, onthou jy regtig? Soos die harlekyn […]

Mense wat roem verwerf, is meestal om één rede beroemd. Ons skoolbiblitekaris het by voorbeeld Johann Sebastian Bach as musikus ingedeel. Logies, nè? Bach het egter ‘n roman geskryf wat nie onder ,Fiksie’ te vinde was nie, maar onder ,Musiek’ tussen leerboeke, waardering en biografie asook Musiek noteversamelings van verskillende komponiste. Ander mense het ook […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed