Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 1238)

Ek vroetel en stoei met sleutels maar die slotte bly gesluit ek stoei en baklei met slotte maar deure bly gesluit. … het jy vanoggend gaan kyk hoe die nagblomme van die kaktus bome nag strekoefeninge in die maanlig doen en mooi wit lokaas by die byekorwe se agterdeure los? … het jy gaan kyk […]

Die son stoot trots sy borskas na die aarde uit en op my hand raak ‘n sagte somervruggie ryp; Al met die dronkmanskronkel van die helder strand gryp vreemde waters om my voete happe uit die wit seesand terwyl skoenlappers danskonserte van reënboogkleure verf om elke blom en blaar waar goggas voortploeg deur die sagte […]

Die nag word rooi geverf met vlamme wat soos sleehonde voor die wind uitdraf en stram figure wat soos skimme in die hoofligte van ‘n bakkie in die rookmis dans Die voorbrande bekruip die Suidewind se vuur rolbosse met agterdog wanneer die vlamme as asems oor hul aantog strooi Stil figure staan om bakkies rond […]

Die aand toe Fanie de Villiers gereed maak om te gaan werk in die ruskamers op Bloemfontein stasie is soos enige ander aand. Hy trek sy uniform klaar aan nadat hy onder die stort was en maak vir oulaas seker dat hy netjies vertoon voordat hy sy kosblik in die kombuis neem om aan te […]

Rus Roes As kind was die dae eindeloos lank en elke dag vir jou ‘n bybelse duisendjaar wat strek van sonopkoms tot sonsondergang, en weke het ongemerk gegroei tot ‘n maand, en maande tot ‘n begriplose tydlose lang jaar wat strek tot in ‘n verre vae toekoms in soos ‘n ewigheid, maar algaande het die […]

Liewe Dame van Bordeaux… Met ons eerste groet was woorde min hier en daar ‘n enkele sin – laat jy my toe in jou heiligdom en nooi my huiwerig om binne te kom. Teen die gang muur hang daar vele kiekies van toeka se onthou, mense en hul liedjies wat kuier om jou klavier – […]

In feesviering saam met INK se eerste gala-aand, is hierdie maand se projek totaal ‘n oop kategorie. Jy kan oor enige onderwerp skryf, in enige vorm en volgens jou eie reëls. Dit is die maklikste projek tot nou en die projekbestuur sal graag alle lede wil uitnooi om hieraan deel te neem. Met die aanbreek […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed