Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 1353)

sommer so sonder rede sommer tussen gister se storms en vandag se nimmereindigende vrede met ‘n koddige systap en trippel ‘n skalkse glimlag sonder rede verskuil in ‘n ondeunde koekeloer gehekel met aweregse stekies teen reguit lyne weggesteek in onontdekte plekke agter raserige skarniere van verweerde hekke rug aan rug teen afgewitte mure iewers tussen […]

Dit is ‘n lewe saam gedeel vreug en verdriet saam ervaar. Nou raak hulle verveel, voel nie meer liefde vir mekaar; Verwyte, beledigings en pyn gevoelens bars tot uiting! Vergete kosbare samesyn getuienis van die skitterende ring. Die hof besluit oor die kind, wee word vir ewig geskei. ‘n Ander sal hulle wel vind en […]

Hartseer wieg jou kelk in die wind wreed deur voëlsnawels verslind deur reuse omring wat bo jou troon verhoed kosbar’ sonstraal op jou kroon Wagtend op die uur van tien om dierbar’ son se strale te sien stammetjie beur swaar na bo vol pyn amper middeldeur, vinnig aan’t kwyn Hierdie seisoen is gedoem vir my […]

My Ghitaar My ghitaar het lank slapsnare klankloos verlate en stom in die hoekie gestaan— Vlugge grepe en dartelende vingers het lanklaas sy snare getokkel en gestreel, maar ek het hom nou gestem en die snare styf gespan want ek wil vanaand vir jou soos ek lankal wou ‘n hartsliedjie sing soos ‘n minnesanger van […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed