Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 258)

Myne.  Ja, mýne! Mý Afrikaans. Soos ‘n baba oor sy bersie en ‘n hondjie oor sy been. Dít is hoe ek voel oor my Afrikaans.  Ek waak jaloers oor my moedertaal wanneer en praat en wanneer ek skryf.  Perfekte woordeboek en sprelreël-Afrikaans gebruik ek beslis nie, maar ek beledig nie my taal, toegewyde oud-Afrikaansonderwysers óf […]

toe Israeliete op bevel van hul God met ritmiese voete stamp om jou stap het die ramshoring jou einde aangekondig het jou skans mure in stof en as getuimel jou hele verdediging en al jou inwoners verwoes, uitgewan, vir altyd verower tog het Rut, ‘n heidense vrou uit jou gekom om die alomteenwoordigheid van God […]

finansieël onaktief op die staat se genade bankrot – arm in skande arm van menslike hulpbronne arm van gees tot armlastigheid arm tot hoop-verloor-se-vlakte ouderdom is nie vir sissies nie so is arm wees nie vir elkeen om arm te wees kan ‘n leefwyse word oorgelewer aan ‘n wrede samelewing en jouself om werklik armlastig […]

maak reg wat krom is geskryf deur Dale Penderis © kLop klop disselboom ʼn handvol gerwe en ʼn valse kroon nege vrot vrugte vir ʼn omgekoopte loon gifappels en demone engele sonder krone uitgespeende bittermelk koeie van basan ongelyke dobbelstene agterryers van laban ontblind ons vir die waarheid saai die mosterdsaad geil om ons vuil […]

My gedagtes gaan net om en om. Vasgevang, geen antwoord vir die som. Waar gaan ek tog heen? Doodloopstrate laat my ween. Op en af en heen en weer wanneer my eie idees my in ‘n hoek vaskeer. Maak tog ‘n plan, wat makeer? My senuwees is al baie teer. ‘n Nuwe gang, daar is […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed