Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 259)

tussen die blond en die blou staan ‘n vrou en kinders en rou teen die gebergte staan die wit kruis aan die voet daarvan lê lewens vergruis is een keer ‘n jaar genoeg om te onthou hoe ons elkeen van hulle kon vertrou almal het hul alles vir ons gegee dalk moet ons meer tyd […]

die musiek van Mozart Beetles en oom Piet se trek klavier is klassieke klanke vasgevang in die digitale ruimte die dade van staatsmannne veroordeelde booswigte of die van ń gesiglose man is almal unieke verhale vasgevang in die digitale ruimte ondanks expotensiele groei in versnipperings, verwerkings veroordelings of verskonings elektroniese data vervaldatums is nou al […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed