Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 78)

    groepsdruk onwillekerigheid outomaties, ondeurdag semi-AI-gedrewenheid sommer net oud-en-sleg asseblief man – wat dan nog na apartheid-sindroom alles by die deur uitgegooi alles word bevraagteken kulturele rewolusie diepe ineenstorting ontgogeling van geloof, hoop en liefde stem-uit-die-woestyn bossie-profete en profetesse vervang die Woord in tale hoe ver gaan jy nog val “MY Volk” – hoe […]

A,B,C, is nog so groot, een twee drie het ons geleer. Duimpie en sy maat, ons vergeet nog vir langeraad.  Jan Pierewiet se koffie is steeds in die kan, Vader Jakop, slaap nog steeds en Wielie Walie, val nog van sy balie. Kinderlaggies bring weer terug die groot ou son van onskuld en opregte gebed. […]

    my siel is op wag op my duin, dag en nag deinende golwe wat steeds oor witsand stande speel so dein ek saam in gelid ritmiese geklots teen klippe wat skeiding tussen land en see bring dis ek die skuim wat wit rollend seedierliggaampies op sand vomeer soos woorde wat in strofes verwerklik […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed