Dit is volbring
Wanneer ons die woord ‘skuldlas’, wat ’n selfstandige naamwoord is ontleed, vind ons dat dit op sy beurt weer saamgestel is uit twee selfstandige naamwoorde naamlik ‘skuld’ en ‘las’. Die woord ‘skuld’ kan ’n tweeledige betekenis hê naamlik: ’n Materiële betekenis, soos om byvoorbeeld ’n geldelike verpligting teenoor iemand of instansie te hê, waar die […]
Daardie verlore sokkie
(552 woorde) Die meeste mense wat sokkies dra, het twee voete en trek saans weer twee sokkies uit. Tog is daar altyd ‘n eensame, agtergeblewe sokkie wat gereeld opduik wanneer die wasgoed opgevou word. Die eerste gedagte wat dan by my opkom is dat die gevreesde sokkiemonster weereens ‘n sokkie skelm opgevreet het. Sou mens […]
Ons Onsigbare Helpers.
Thomas Edison het eenkeer gesê: “Daar is geen reëls hier nie – ons probeer iets bereik.” Ek het altyd gedink Edison het ’n punt beet. Ons moet buite die raamwerk dink, nie waar nie? Ek besef egter, hoe meer ek hieroor dink, hoe meer besef ek dat reëls eintlik ons onsigbare helpers is. Reëls stel […]
OM MET ‘n BOER TE TROU
Daar is bitter min jong vrouens vandag wat bereid is om hard te werk. Dit het verskeie uiteenlopende betekenisse. Om met ‘n boer te trou vereis ook harde werk van sy vrou. Die ander aspek is meeste jongmense gee te vinnig op en dan lyk egskeiding geriefliker as om aan hul huwelik te werk. Om […]
WAAR VIND JY GELUK ?
Wanneer ‘n mens gee is dit in oorvloed. Hoe meer jy van jouself gee hoe gelukkiger moet ‘n mens voel of nie ? Mens vind daai warm ekstatiese gevoel van geluk as jy ‘n oophand het of net liefde gee en dan word jy beloon met ‘n glimlag vol dankbaarheid. Hoe meer ‘n mens van […]
Verkenning van ’n nuwe horison.
As klein kinders het ons altyd donker kamertjie gespeel. So is ons op jong ouderdom al gefassineer deur die onbekende. Die donker kamer, die nuwe skooljaar, die eerste werksdag – almal was ’n onbekende gebied wat ons met huiwering betree het. Dit is in ons aard om te ontdek, te leer en te verken. Maar […]
Voorwaarts na die onbekende!
(Woordtelling : 874) Die mens is ʼn wese wat nogal maklik aan vrees kan vasklou, en hierdie juisste vrees is die ding wat ons keer om spontaan en ten volle te leef. Jy is bang want wat as…. Moeder het altyd gesê, “as is verbrande hout”. Op ʼn subtiele manier wou sy my leer […]
KAN ONS NOG VREESLOOS LEEF ?
Kan ons nog vreesloos leef in die twintigste eeue wat vol onbekende elemente is ? Vandag se generasie kinders is beroof van kind wees deur tegnologie, geweld en onbekende aspekte wat hul lewens beïnvloed. Ons leef in ‘n era wat hande vat met die onbekende. Ons leef elke dag in vrees om na ‘n winkelsentrum […]
AGTER DIE LIG
Ek het baie in my gedagtes geworstel met die besluit of ek hierdie artikel moet skryf vir Ink se Juniemaand projek-opdrag oor die ‘onbekende’, aldan nie, daar my antwoord grootliks gebaseer is op my persoonlike ervaring tydens en na ’n groot hartomleidings-operasie wat ek so ses jaar gelede ondergaan het. Ten einde het ek tog […]
OM TE VERSTAAN
Die mens is ‘n komplekse unieke wees. Wat verstaan ons van dinge wat ons nie verstaan nie ? Ons wonder altyd oor die onbekende omdat dit vreemd is en ons nie weet wat om te verwag nie . Enige iets waaroor ons vrees staan bekend as die onbekende omdat ons nie kennis dra daarvan nie. […]