Jongste aktiwiteit:

ProjekteJulie 2017 – Oop en nuwe projek(Bladsy 3)

Hierdie maand kan jy deelneem aan ‘n oop kategorie vir beide die gedigte en verhale afdelings.

Daar is dus geen voorskrifte nie. Jy mag inskryf met enige onderwerp.

Die enigste reël is egter dat jy nie iets mag inskryf wat reeds voorheen erens anders as hier op INK geplaas is nie.

Dit moet jou eie werk en oorspronklik wees.

Skryf lekker, in INK, in Afrikaans!
Projekbestuurder

(Sy sien nog soms die beeste sy hoor hul klokke lui – die klongelklank wat willoos oor alle grense gly) LIMPOPO ONBEGRENS klongel-klongel praat die klokke – “Groot Limpopo ons hang hier om die nekke van jou beeste tussen oewers oor die grense deur die droë loop van jou rivier. Aan die oorkant op jou […]

Wanneer alles morsdood vries en yskoud word om jou kom lente net … net betyds ʼn Oomblik gevries in tyd ‘n doudruppel op ‘n roos blaar deur tyd en trane skoongewas van wintervuil Net betyds brand die vlammetjie van ‘n kers wat die bloed in my koue hande laat vloei en so my hart met […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed