Wees jou eie Hero
(Woordtelling : 1216) My héél eerste gedagte was dat ʼn enkele stuk musiek nie iemand se lewe kan verander nie. Hoe is dit moontlik? Maar toe begin my gedagtes bietjie dwaal en ek onthou van ʼn tyd toe ek nog onderhoude met gemeentelede oor hul interessante stokperdjies gedoen het. Die dominee het opdrag gegee […]
Musiek vir beter gesondheid
(Woordtelling : 1054) Musiek is reeds vir derduisende jare deel van die mens se lewe en die oudste musiekinstrumente word op sowat 40,000 jaar oud geskat. Die gebruik van musiek en klank dateer reeds uit die Antieke Griekse tydperk, en die vroegste verwysing na die gebruik van musiek as terapeutiese hulpmiddel is in ʼn […]
Winterklawers (Goud)
die winter dra sy koue las so onverdiend en onvanpas in die skootsels van ‘n somerson ontwyk die gul genade hom maar eensaam winde maak musiek hul draai en speel en sing hulle speel ‘n lied van wel en weë op die vleuelklavier van tyd soos wat die liefde neem en gee noot elke drama […]
Musiek oor my (Goud)
hoe luimer hierdie Sondag my met sy middagskyn gelaat “sunshine on my shoulders makes me happy” sing goudverweefd John Denver op sy droomverlore maat gister groet my dagdroom sag deurdringend met gevoel wyl ‘n “green green grass of home” windjie oor my kinderjare spoel en ek sien Tom Jones daar staan met sy blink klemankies […]
Hemelse Simfonie 708 woorde Goud
Hemelse Simfonie Watter instrument is jy? Vroegoggend lê ek met my toe oë. Die natuur ontwaak in helder kleur euforie. Die dieprooi horison smelt weg saam met die die hoep-hoep-hoep terwyl spookasempienk-diamantduifiekoer die oggend begroet. Dan koggel die Hadida in donkergrys gekrys, en lag kliphard wanneer jy die kussing oor jou ore trek vir net […]
Harmonieuse Melodieë
Donker golwe met silwer branders breek in ’n ritmiesie akkoord die seebries melodie in liefhê tempo geharmoniseer ’n diepe kalmte omgeef met melodie en harmonie in liefdes towerkrag wyl branders bruis op maanlig strand skree baritonstem seemeeue kras in ’n duet teer in samesyn in stilte onder die sterrenag maanlig drome en liefdes passies vervleg […]
Woorde
Augustus projek Woorde Heeltyd volg hul my ek kannie wegkom hul wil nie ophou hul wil nie stop oral waar ek gaan is hul by my Hul wil my net nie los, hul spook by my hul groei alreeds soos mos vas aan my Hul maak my wakker in die nag en in die middernag […]
Gemoedsvennoot
Augustus projek /Musiek Gemoedsvennoot (Magda vd Walt) Klokke lei my na koor en orrelklank met ‘n seëngebed in gemeentesang waar ouers bring hul kindjie klein weerklink die mooiste mooi refrein Kleine kindjie gou-gou groot leer met ritme die do-re-mi noot Doef-doef klop die ritme by fees en vuur waar tieners dans tot middernag se uur […]
veldmusiek (silwer)
veldmusiek saam met die voëls wat ’n môrelied sing speel die veldorkes in harmonie die blare ritsel ritmies saam en maak die mooiste melodie riviere neurie ’n vrolike wysie saam as water kabbelend oor klippe gaan berge weergalm hulle oeroue lied bye zoem en die krieke kriek die wind bring alles bymekaar vir die suiwerste […]
Musiekbalk van my lewe
SILWER GRADERING Musiekbalk van my lewe Ons harte harmoniseer nie meer; gedwonge skeiding het die musiekbalk tussen jou lirieke en my note verweer, vergestalt in beloftes met leë akkoorde jou oë het weggedraai, in gebaretaal, sonder begeleiding, die werklikheid ontsnap, en in die somber klanke van Bach se musiek die note in die sinfonie van […]