Smeking
seën my met sublieme musiek my muse ʼn prelude na crescendo kantates met oorwurmrefreine afgerond neurie-sing skeppende solo-note gestring begelei die alfa-rimes van my neurone my muse sodat stimuli vars strofes dig in die akoestiese spelonke van my regterbrein talm-weergalm ʼn inspirasiepsalm maar steeds is jou lippe blou gesnoer jou nootbalke is leeg geoes ek […]
Lugkasteel
In drome waar ek en jy ontmoet saam uitgelate in die wolke baljaar het ek liefde in my hart gevind jou oë se eindlose glimlag het my gebind met ’n melodie in jou hart het jy verskyn die seer in my lewe het jy weggesing kom ons skryf ons liefdesverhaal in ons eie onuitgesporke woorde […]
Woorde word ‘n song
Woorde word ‘n song (Magda van der Walt) Woorde draai heeltyd in my kop, hul volg my oral waar ek gaan soms onverwags verras hul my, ek droom dat hul nooit sal stop Hul maak my wakker in die nag, en in die middernag se uur voor hul kan wegraak skryf ek neer, ‘n melodie […]
Landslied Simfonia
LANDSLIED SIMFONIA Geskryf deur Fanus Strydom 4074 woorde Die mense van Simfonia was oortuig daarvan dat hulle nooit weer die hemelse klanke van hulle geliefde landslied sou hoor nie. Die onderdrukking daarvan het so vinnig en totaal onverwags gekom, dat niemand gedink het enige-een sou ooit weer die dag beleef om weer die heilige […]
Geluidloos staar ek jou agterna
soos ñ nekroloog lees ek jou lippe speel ons lewe voor my af teleurstellend het jy die nag ingevlug en naggeluide ń demper op my plaas geluidloos staar ek jou agterna miskien sal jy tot jou sinne kom helaas was dit die dekmantel jou stilswye het jou weggegee terwyl jou oë alles verklap en ons […]
Tussen treine
tussen treine het ons beweeg ongereelde tye onbekend verwyl tot later se afstel met verwysing in ń brief saamklinkende geluide onaangenaam ten laaste tot verwyting het jou hart kliphard geraak stoom jy soos bolle rook uit ń lokomotief het ek jou menswees gevorm in gedagtes wat my laat ruk hoor ek die musiek van ń […]
Kakofonie Goud
krom streel jou vingers oor die snare van my hart smekend skreeu my wese uit in desperate smart uit die holte van my buik roep my inner ek na jou jou valse vingers vleg die note kakofonies deurmekaar die trilling resoneer – skeur senutergend deur my lyf ‘n klinkende crescendo wat skileik […]
Wingerdwoorde
as jou spasies decrescendo deur my gees dan verstaan my hartseer jou song jy skilder elke emosie met jou stiltes want die hartklop van elke noot speel deur my siel sy solo simfonie maar my gedagtes kleur jou eggo’s wat weergalm deur jou retoriese refrein tóg kultiveer jou klank my lofprysings […]
Ek is waardig. Goud
Ek is ‘n driehoek in U meestersimfonie ‘n nietige instrument; eenkant weggestoot suiwer klanke in harmonie tog elkeen apart volmaak? U is die komponis wat woorde akoorde tot volheid komponeer suiwer klanke in harmonie tog elkeen apart volmaak! Ek is nietig tog nodig U het my tot volmaaktheid in kopersmitperfeksie gelouter […]
bittersoet oorwinning
bittersoet oorwinning geskryf deur Dale Penderis © die stringkwartet sit my ore vol die verhoog is in my kop elke ses-string-snaar fyn beaar ʼn eg musikale chop speel my stil met jou basviool crescendo trillings in vol basuin soos die nagrefrein van ons samesyn die wintervuur vlammend in vloed en my halfvol glas – semi-soet […]