Kind van die veld
Kind van die veld
Doer in die verre Suide het hy groot geword, ‘n dorre land met min reën.
Droogte het hom verjaag, agter ‘n lorrie se stuurwiel in.
Al was sy hart vas op die plaas, moes hy maar optree as baas vir die gesin.
Tog, eendag, heelwat later, vind die kind van die sand weer sy hart, maar hierdie keer as ‘n boer in die mooie Karoo.
©️ Ryno du Plessis 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.