Jongste aktiwiteit:

ñ Storie Finaal

‘n Storie finaal

‘n Lewe geloop op elke kronkelpad, daar waar skaamte en seer die lewe beheer.

Soekend na wat was, asof dit nog nooit bestaan het nie. Ook na môre, asof hy bestem sou wees.

Elke sekonde eis sy pennies. Geloof moet eers wag vir die dag as ek niks meer ken nie.

Plat op my bas, onder ‘n halfdooie boom, kom die besef…

Alles kon eerder maar net wag.

Opregte geloof en gebed wat tel, betaal meer as die sekondes van die lewe se pennies en ponde.

©️ Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed