Jongste aktiwiteit:

krag van ‘n gesig

“skoonheid lê in die oë van die waarnemer”
of lê dit dalk in die oë van die bekykte
gesigte word vertoon in die media
om jou na webblaaie te lok
waarheen jy ookal gaan
word gesigte gebruik
gesigte vir fantasieë
gesigte trek aandag
om geld te maak
hoekom gesigte
waaroor gaan
die aandag
gewoonlik
word my oë
aangetrek
deur die
volmaakte
stel oë
op ‘n gesig

© Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed