Jongste aktiwiteit:

aand gebed

uit my borrel daar woorde
uit my hart kom akkoorde
gedagtes wat woorde stuur
wat sinne broei in elke uur

organismes wat lewe skyn
wat telkens verlig my pyn
wat my oë wyer oopmaak
stil my gedagtes aanraak

stuur tog U lig en waarheid
voordat kom ewige afskeid
open my verstand in U lig
laat my lewe ander verlig

lei my woorde en gedigte
om U waarheid te bevat

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed