Jongste aktiwiteit:

Kuier by die Kaap (Goud)

as jy draai by die kaap
mag jy tog so rustig slaap
en jou voete in die sand
speel saam golfies gestrand

bly windjie waai, bly die windjie swaai
soet in die blou
hier is die wêreld vir jou opgetooi
veldblommetjies en fynbossies vir jou nooi

maak jouself tuis
soos ‘n snoek in die kombuis-
as jy kom kuier in die kaap

©Morné du Preez




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed