Jongste aktiwiteit:

Lied van die natuur

Lente is amper verby
Al’s lyk groener en mooier
die laaste vasvang van lente hang in die lug
so ‘n mooi son en ek asem in al die ja

Ja vir môre se nuwe drome
Ja vir vandag se oor begin
Ja vir gister se gebeure
en ja vir die somer wat nog kom

Skielik raak my gedagtes windstil
gaan lê sag in ‘n laat lente liedjie
en waaraan jy glo sal dans in jou oë
ek mis die somer na al die seer-seer-seer

Laat lente bring ‘n rede
wat deur nuwe skoonheid sing
reëndruppels wat val op ‘n sinkdak
voeëltjies wat chirp in die oggendson se lewe




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed