Jongste aktiwiteit:

MEDEMENS, MY LIEFDE VIR JOU…

Verrinneweer, weer, en weer
So verrinneweer…
In modderplas vasgetrap,
Tot moeras morsig pap.

Bloedbevlek, met siel gekwes,
wil ek net jou dors kom les
van die ranksel wat jou hart versmoor,
en gedagtes wat jou siel ontspoor.

Terwyl my siel in jou koud verdrink
en jy my met afsku vermink,
sal ek my alles vir jou bied.
Met opregte liefde uitgegiet.
PAULA PAXTON©




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed