Jongste aktiwiteit:

Memoires

Memoires

Sal ons ou kennisse ooit vergeet,
en die goeie oue tyd?
Herinnering
is die onsigbare naelstring wat ons
hier in die tyd bind aan die verlede
en ons geliefdes aan die anderkant—
Nostalgiese verlange is die onthou
lewensbloed wat die naelstring se
eenrigting verbindingslyn voed—
Hoe arm sal die lewe nie wees
sonder ons vertroostende en
verrykende memoires, en die
genade om te kan onthou nie—

Janetta – Halena [Babs]©




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed