‘n Roos se kus
In ‘n tuin waar
donker’rooi rose blom
ek kon sweer
dis waar die maan
sy tuiste vind
Middernag is waar
sy onstuimige siel
van al die gode in die lug
weg propeer vlug
Jou kleur strek
oor die verte
laat jy rustig slaap
agter ‘n roos se rug
Sy’t haar drome
sag agter hom gaan lӗ
met ‘n afskeidskus
gaan die maan ook ter rus
Strooi sy saad teen skemerdag
breek, staalspruite deur die aardkors
waar jy ……
tot die einde van my
in my drome deur my slaap
sal bly
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
neels
pragtige werk