
more
–
môre is ‘n treksel van vandag
gister is vergete blare wat wegwaai
nou is die tyd om te lewe en te geniet
dit wat jy het – nie dit wat jy graag wil hê
maak elke oomblik onvergeetlik mooi
rein soos die silwer soom op strand
wat vertel van alles daar ver agter
maar ook beloftes dra vir môre
–
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.