Jongste aktiwiteit:

My land, my lewe, my liefde Silwer

Ek ruik die rooi in die grond van my vaderland
terwyl die son oor die veld en die horison brand
en kwagga en wildebeest stof opskop in die Namib
luister ek na die grys kwêvoël se gesanik
en oor die kranse en klowe
word ‘n nuwe dagbreek belowe




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tokkies het ‘n nuwe publikasie gemaak