Mymer
My fotografiese geheue
onthou nog ons mooi herrineringe
pieknieks op lemoengras
waar ñ strelende rukwind
die parmanente karteling
van jou pikswart hare
oor jou gesig waai
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die September 2020 – Liefdes-projek