Jongste aktiwiteit:

Oor die drumpel dra

Oor die drumpel dra

Saam stap die twee ‘n pad lewenslank.

Die lewe gesien en dit beleef.

Soos ‘n resies pak hul die lewe aan.

Leuns probeer heeltyd die wedloop wen.

Hy saai dorings daar waar die waarheid nog moet loop.

Voor ‘n skare van wat was, kom stap Waarheid aan en dra vir Leuns oor die drumpel.

Leuns, jy mag dalk twee kante hê. Daarom sal Waarheid altyd wen.

Hy ken net een pad.

©️ Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed