Jongste aktiwiteit:

Klippiesbaai

Klippiesbaai

Ver sak die son oor Klippiesbaai.

Natgespoel lê alle kleure vol gesaai.

Branderryers durf die laaste branders voor die son homself vir môre gaan bêre.

Horison, so ver agter die pienk-blou water. Wat steek hy weg met sy groot branders?

Dalk ‘n lewe so heelwat anders as wat ons hiersou ken.

Is dit waar die groot ou see sy geheime van drome sou wegsteek?

©️ Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed