openlike korrupsie ?
.
oral oor die wêreld vibreer
klanke van skok en gelukwense
die vir trompie is geskok en kwaad
die libbie-lobbies-baaiden vrinne
juig en skreeu gelukwense
so vibreer dit selfs hier
in ons arme verlore
staat van moeras
al trompie se vyande
juig en vier fees
net bly dat hy
dalk nie meer daar
gaan wees om hul waarheid
oor waardes te leer nie
agter alles lê varke
vet gevoer in die
nuwe wêreld
varkhokke
.
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.