sin
–
wat maak sin vandag
die water van gister
die wind van môre
die kinders se gelag
–
stil-word is nie eensaam
met branders verloop tyd
dein die seevlak op en af
koester elke siel Sy Naam
–
vandag se sin is gister se gewin
–
©Teãrlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.