Jongste aktiwiteit:

sjoe sjoe

groen ranke draai deur graspolle
groei vlytig en aanhoudend sag
spoedig kom daar geel blomme
geel verspruit in krom vrugte
vrugte met plooie so glad
maar plooie voorwaar
soos ou tannie
wat baie room
gebruik op haar vel
gou is dit vol ronde wange
dan kry jy heerlikste
kooksel daarvan
so is verwagtings
geskoei op ervaring
nougesette waarneming
verwerking van informasie
sodat uitkomste ongeskok
voor jou realiseer

©Teárlach




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed