Jongste aktiwiteit:

So Beskryf Ek Dit….

In die begin het God die wêreld geskape,
alles wat leeg was, het vol geword.
Aan elke mens het hy liefde gegee,
sodat ons niks kan kort.

Vir elke mens op aarde het Hy lief,
en dis ook hoekom ons Hom moet dien.
Sodat ander en almal,
Sy liefde deur ons kan sien.

En al was alles in die wêreld donker,
het Hy die lig gebring en dit vir die wêreld gegee.
Sodat ons nie kan blind wees en in duister lewe nie,
en ons moet weet dat van daai tyd af tot nou,
sal Hy altyd vir ons die lig wees,
ons hoef vir niks te vrees,
want die Here is ons Herder,
soos wat ons in Psalm 23 lees.

God se liefde het geen einde,
Hy is daar vir elkeen van Sy kinders,
my en jou, joune en myne, ons almal is syne,
ons sal nooit wees kinders wees,
Pappa God is altyd daar vir ons,
ons hoef niks te vrees.

God is vir altyd !

©Kopiereg-Timothy De Vos Botha-Alle Regte Voorbehou 08/01/2016 22H22pm




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Sanette het n geregistreerde lid geword

  • Rosalee het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak